Player FM - Internet Radio Done Right
Checked 17h ago
Vor vier Jahren hinzugefügt
Inhalt bereitgestellt von RSG. Alle Podcast-Inhalte, einschließlich Episoden, Grafiken und Podcast-Beschreibungen, werden direkt von RSG oder seinem Podcast-Plattformpartner hochgeladen und bereitgestellt. Wenn Sie glauben, dass jemand Ihr urheberrechtlich geschütztes Werk ohne Ihre Erlaubnis nutzt, können Sie dem hier beschriebenen Verfahren folgen https://de.player.fm/legal.
Player FM - Podcast-App
Gehen Sie mit der App Player FM offline!
Gehen Sie mit der App Player FM offline!
Monitor 27 Desember 2024
Manage episode 459458395 series 2825631
Inhalt bereitgestellt von RSG. Alle Podcast-Inhalte, einschließlich Episoden, Grafiken und Podcast-Beschreibungen, werden direkt von RSG oder seinem Podcast-Plattformpartner hochgeladen und bereitgestellt. Wenn Sie glauben, dass jemand Ihr urheberrechtlich geschütztes Werk ohne Ihre Erlaubnis nutzt, können Sie dem hier beschriebenen Verfahren folgen https://de.player.fm/legal.
Die EFF vra die regering en SADEK om in te gryp om die konflik in Mosambiek op te los. Die probleem van haweloses sal nie weggaan nie waarsku welsynsorganisasies. Die herstel van grondregte bly op die politieke agenda.
…
continue reading
3944 Episoden

Alle Folgen
×Verlede jaar se matrieks kry vanoggend hulle langverwagte uitslae. Die klas van 2024 word gelukgewens met 'n geskiedkundige slaagsyfer van meer as 87%. Die reeks aardbewings in die Noord-Kaap gaan ondersoek word. Dertien mense verdrink in oorstromings in Limpopo.
Kommer oor die groot aantal werklose dokters in die land. Die ANC-president sê die party sal moet hernu, of die risiko loop om te vergaan. Ons praat met 'n politieke ontleder oor die ANC se verjaarsdagverklaring. Dierebeskermingsorganisasies in Gauteng sê hulle ondervind 'n aansienlike toename in die aantal verdwaalde diere.…
Nóg heelwat reën die naweek in die noorde en ooste van die land verwag. 'n Landbou-ekonoom verduidelik die impak van die baie reën op die bedryf. Die jongste oor die vernietigende brande in Los Angeles.
Die Departement van Basiese Onderwys verwelkom 'n hofbeslissing wat toestemming gee vir die publikasie van matriekuitslae in die media. Die parlement sal vanjaar in 'n koepeltent vergader terwyl herbouwerk aan die beskadigde gebou begin. Later vandeesmaand sal ses planete vir 'n skouspel in die hemelruim sorg.…
Groot dele van die Noord-Kaap gaan gebuk onder 'n knellende droogte. Die beleerde ANC is vandag 113 jaar oud - ons bespreek die party se uitdagings met 'n politieke wetenskaplike. Heelwat ouers sukkel om kop bo water te hou met skooluitgawes.
Minstens 14 mense sterf in 'n ongeluk op Van Reenenspas in KwaZulu-Natal - sommige media berig dit is 18 mense. Die staalreus, ArcelorMittal, gaan na verwagting sowat 3 500 werknemers afdank. Die hooggeregshof besluit vandag of die matriekuitslae aanstaande week in die koerante gepubliseer mag word. 'n Minimumbelasting van 15% gaan op multinasionale maatskappye in Suid-Afrika gehef word.…
Ons berig oor die mini-tornado wat Welkom in die Vrystaat getref het. Verskeie weerwaarskuwings tot en met Vlak 8 geld oor die ooste van die land. Anthony Blinken besoek Suid-Korea.
Ná ’n moratorium van 20 jaar, is die doodstraf vandeesweek amptelik in Zimbabwe afgeskaf. Nog nege lande sluit by die BRICS-groepering aan. Die Rand vertoon sterk - ons praat met 'n ekonoom oor sy verwagtinge en voorspellings vir 2025.
Minstens 34 000 verdagtes word regoor die land vir misdade soos moord en verkragting in hegtenis geneem. Gevalle van Covid19 neem toe. Om by nuwejaarsvoornemens te hou, verg toewyding en deursettingvermoë.
‘n Oorsig van die jaar se politiek en sport, en ons hoor wat die Kaapse Klopse se planne is.
Ons kry die jongste nuus oor die onwettige myners op Stilfontein in Noordwes. Gauteng se regering wil diensleweringprestasie onder die loep neem met 'n digitale barometerstelsel. Die toename in mense wat op straat is, word grootliks toegeskryf aan die afgelope jare se toename in armoede en werkloosheid.…
'n Hiëna gryp 'n driejarige meisie in die Timbavati-natuureservaat. Ysterpenne maak weer hulle verskyning as 'n voertuigkapingstaktiek, dié keer op die N1-snelweg aan die westekant van Johannesburg. Die voormalige Amerikaanse president, Jimmy Carter, sterf in die ouderdom van 100.
Die EFF vra die regering en SADEK om in te gryp om die konflik in Mosambiek op te los. Die probleem van haweloses sal nie weggaan nie waarsku welsynsorganisasies. Die herstel van grondregte bly op die politieke agenda.
Kommer oor die hoë voorkoms van tienerswangerskappe in KwaZulu-Natal. Die proses om van analoog na digitale uitsaaidienste oor te skakel, is steeds nie afgehandel nie. Rolprenttoerisme is in die kollig.
'n Spesiale Kersdag-uitgawe van RSG se vlagskip-nuusaktualiteitsprogram.
Willkommen auf Player FM!
Player FM scannt gerade das Web nach Podcasts mit hoher Qualität, die du genießen kannst. Es ist die beste Podcast-App und funktioniert auf Android, iPhone und im Web. Melde dich an, um Abos geräteübergreifend zu synchronisieren.