Spektrum der Wissenschaft gehört zu den renommiertesten Wissenschaftsmagazinen im deutschsprachigen Raum. Das Heft beleuchtet aktuelle Entwicklungen aus allen Facetten der Forschung. Im wöchentlichen Spektrum-Podcast sprechen die Autorinnen und Autoren mit detektor.fm über die spannendsten Themen.
…
continue reading
Die Spektrumspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.
…
continue reading
Every month, Kristian Nairn, aka Hodor from HBO’s Game Of Thrones, brings you his own personal selection of the best house, tech and progressive around. As well as providing candid insight into the life of a leading actor, Kristian shines the spotlight on some of his favourite artists, and expertly shows off his skills as he goes in the mix. As a 60 minute musical journey showcasing cutting edge releases, this show is sure to delight Game Of Thrones fans and seasoned dance music fans alike.
…
continue reading
Spektrum is a podcast channel about all things design for the Indonesian community in Melbourne, Australia
…
continue reading
Podcast by Spektrum
…
continue reading
Spektrum des Lichts
…
continue reading
Aqui podras escuchar todos los programas de radio del programa Spektrum Of Sound de FeR D'Garcia. Buscame en: ----http://www.ferdgarcia.com---- ----http://www.facebook.com/ferdgarciadj---- ----http://twitter.com/FerdeGarcia---- Nos oimos, a disfrutar!
…
continue reading
This podcast will feature tips, tricks, stories and conversations on how we can live our most authentic and best lives with natural methods Support this podcast: https://podcasters.spotify.com/pod/show/fullspektrum/support
…
continue reading
Sesiones para que te descargues GRATIS de FeR D'Garcia, deja que el sonido Spektrum Of Sound te inunde, no te pierdas ni una de las sesiones, tanto nuevas como las anteriores, suscribete! Autor: FeRDGarcia/
…
continue reading
Du suchst eine Plattform für Deine persönliche Entwicklung? Stabiler Erfolg in allen Lebens-Rollen? --> Dann bist Du hier bei www.bildung4me.com genau richtig! Du möchtest Deine Potenziale entwickeln, beruflichen & privaten Erfolg, die kommunikative Kompetenz stärken, Deine Gesundheit erhalten oder die Beziehung zu Deinem/r Partner/in erfrischen... Wolfgang Herdlicka präsentiert Dir in jeder Folge zu einem ausgewählten Topic, die Chancen für Deine Potenzial-Entwicklung mit unterschiedlichen ...
…
continue reading
Hoe groot is die kans dat oud-ANC-president, Jacob Zuma, Dinsdag voor die party se tugkomitee sal verskyn? 'n Burgerlike organisasie wil die OVK hof toe sleep oor sy vergadering met die Amerikaanse ambassadeur. Kiesers kan nog net vandag vir 'n spesiale stem registreer. Op Wêreld Persvryheidsdag vra ons of daar voldoende beskerming is vir joernalis…
…
continue reading
1
Kristian Nairn - Spektrum 067
1:00:04
1:00:04
Später Spielen
Später Spielen
Listen
Gefällt mir
Geliked
1:00:04
Episode 67 of Spektrum is here, and this month Kristian Nairn has music from the likes of Matt Fax, Miss Monique, Estiva, Lane 8, Oceanlab, and more. He also plays his own brand new single. 01. Cornelius - Cumulonimbus 02. Durante - Reaching 03. Trilucid - Kasamansa (Paul Thomas Remix) 04. Miss Monique - Look At You 05. Different Stage & Run Rivers…
…
continue reading
1
Vitamin D – Der Mythos vom großen Mangel
28:02
28:02
Später Spielen
Später Spielen
Listen
Gefällt mir
Geliked
28:02
Viele Menschen schlucken Tabletten, um ihrem Körper zusätzliches Vitamin D zu liefern. Doch die Nahrungsergänzungsmittel sind häufig unnötig. Denn die Sorge vor einem Vitamin-D-Mangel beruht auf zweifelhaften Daten. (00:00:37) Begrüßung (00:01:34) Was ist Vitamin D? (00:02:24) Welche Probleme bringt ein Vitamin D Mangel? (00:03:33) Warum gab es sch…
…
continue reading
1
Ds Chris van der Merwe: Grenslose Genade
18:12
18:12
Später Spielen
Später Spielen
Listen
Gefällt mir
Geliked
18:12
Dan gesels ons met Ds Chris van der Merwe oor sy boek “Grenslose Genade” en wat hom daartoe gelei het om oor die tema te skryf Spektrum PodcastsVon Johann Els
…
continue reading
Ons begin vandag met ‘n inspirerende boodskap deur Past Mark Taljaard van CRC Paarl oor se tema: Hoe sien jy die toekoms? Spektrum PodcastsVon Johann Els
…
continue reading
'n Ondersoek begin na gister se brand by die M1-snelweg. Die padongelukkefonds stel 'n hulpsentrum bekend om met die verwerking van agterstallige eise te help. Ons praat met advokaat Lennit Max oor sy besluit om die Vryheidsfront Plus te verlaat.Von RSG
…
continue reading
Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he relates the news that they are featuring this week. Spektrum PodcastsVon Johann Els
…
continue reading
1
Ps Jean Symons: Prayer Tshwane
10:21
10:21
Später Spielen
Später Spielen
Listen
Gefällt mir
Geliked
10:21
Vandag gesels ons met Ps Jean Symons oor die "Tshwane Prayer Day" wat aangebied word deur "Love Tshwane" op die 9de Mei by die Tshwane Raadsaal in Pretoria. Spektrum PodcastsVon Johann Els
…
continue reading
Ons skop die program af met ‘n gesprek met Dr Carin Strydom. Sy kom vanuit korporatiewe bankwese maar is al 18 jaar lank entrepreneur en het ‘n passie om klein besighede te help. Ons vat die week alles saam wat ons oor SSME’s bespeek het die afgelope paar weke in haar praatjie met die tema: "Die elemente van die raamwerk vir SMME oorlewing tydens k…
…
continue reading
Die werkloosheidsyfer en gegradueerdes se vaardighede is in die kollig op Werkersdag. 'n Projek tussen die staat en privaatsektor om die agterstand in heup- of knievervangings te verklein. Die toerismebedryf herstel tot die vlak waar dit was vóór die Covid-pandemie.Von RSG
…
continue reading
Ons volgende inspirasie vir die middag kom deur Ps Japie Venter van Doxa Deo Moot oor sy tema: “Geen veroordeling nie” uit JOHANNES 8:11 NLV "Sy het geantwoord: “Niemand nie, Meneer.” Jesus sê toe vir haar: “Ook Ek veroordeel jou nie. Gaan maar, en moet van nou af nie meer sonde doen nie.” Spektrum Podcasts…
…
continue reading
Dr Gustav Gous deel ook met ons vanmiddag verder oor sy reeks “My storie, God se storie, jou storie” en sy tema vandag: “Help ander met hulle stories.” Spektrum PodcastsVon Johann Els
…
continue reading
Johann Els gesels met Jaco Kritzinger oor die Western Race4Hope, 'n Bergfiets- en Pretdrafgeleentheid wat aangebied word ten bate van die Lesedi Community Centre NPO, 'n baken van hoop in Heidelberg, Gauteng. Spektrum PodcastsVon Johann Els
…
continue reading
Ons skop die program af met ‘n oordenking wat tematies elke week God en finansies dek, aangebied deur Wynand du Preez. Sy tema vir vandag: “Ontferming oor armes” uit Spreuke 14:31. Spektrum PodcastsVon Johann Els
…
continue reading
Die brand in die Porterville-gebied in die Wes-Kaap woed voort. Kenners meen die implementering van gebaretaal as landstaal, sal tydens die algemene verkiesing getoets word. Organisasies vra die Gautengse Gesondheidsdepartement om geld te bestee, wat begroot is vir kankerbehandeling.Von RSG
…
continue reading
Die egtheid van handtekeninge wat onverteenwoordigde politieke partye by die OVK ingedien het, is in die kollig. Mediaorganisasies soek klarigheid oor die Staatsveiligheidsagentskap, wat glo weer 'n sekerheidsklaring wil doen op die SAUK se nuushoof, Moshoeshoe Monare. Ons fokus op die rol van die Afrikanerminderheid by die Konvensie vir 'n Demokra…
…
continue reading
Die DA het groot planne om werk te skep. Nóg 'n munisipaliteit in Mpumalanga word skuldig bevind aan die oortreding van die Wet op Omgewingsbestuur. Eskom het bykans R65 miljard oor die afgelope vyf jaar aan diesel bestee om die ligte aan te hou. Die Magalies Waterraad stel sy plan bekend om watervoorsiening in Rustenburg te verbeter. Ons fokus op …
…
continue reading
1
Wald und Klima: Aufforsten um jeden Preis?
16:01
16:01
Später Spielen
Später Spielen
Listen
Gefällt mir
Geliked
16:01
Was tun gegen das globale Waldsterben? Na klar: neue Bäume pflanzen! Doch das große Aufforsten allein ist nicht die Lösung — und kann dem Klima sogar schaden. (00:00:39) Begrüßung (00:01:31) Wie binden Bäume Kohlenstoff? (00:02:16) Wie schlimm ist die Situation der Wälder? (00:04:27) Welche Probleme gibt es bei Waldpflanzungsprojekten? (00:09:31) M…
…
continue reading
Lewensafrigter, sportsielkundige, outeur en motiveringspreker, Jannie Putter is aan die beurt met sy tema: "Om nie ‘n dwaas te wees nie.” Spektrum PodcastsVon Johann Els
…
continue reading
HJ Cronjé is aan die beurt. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Dalk ‘n engel” uit Hebr 1:14 Spektrum PodcastsVon Johann Els
…
continue reading
Johann Els gesels met Erich Posthimus oor Gody Revolution 2024 en wat ons jongmense alles te wagte kan wees in Junie! Spektrum PodcastsVon Johann Els
…
continue reading
Ons begin vandag met ‘n inspirerende boodskap deur Past Mark Taljaard van CRC Paarl oor sy tema uit Ps 23:4 -God is by my. Spektrum PodcastsVon Johann Els
…
continue reading
Die Nasionale Vervolgingsgesag sê meer politieke druk moet toegepas word vir die uitlewering van die Gupta-broers. Die departement van hoër onderwys waarsku ongeakkrediteerde tersiêre instellings teen die uitreik van eredoktorsgrade. Die Wêreld Handelsorganisasie het nog nie Suid-Afrika se dispuut oor die streng swartvlekregulasies vir sitrusvrugte…
…
continue reading
1
Tony Lubbe, a Trustee & Co-Founder of the Tshisusu Foundation
14:31
14:31
Später Spielen
Später Spielen
Listen
Gefällt mir
Geliked
14:31
Radio Pulpit and the Tshisusu Foundation will be hosting a Business Breakfast on 1 June 2024 to raise funds for the work of the Foundation. This breakfast presents a unique opportunity for networking and meaningful conversation with fellow professionals who share a passion for both business excellence and spiritual growth, while supporting a worthy…
…
continue reading
Ons skop die program af met ‘n gesprek met Dr Carin Strydom. Sy kom vanuit korporatiewe bankwese maar is al 18 jaar lank entrepreneur en het ‘n passie om klein besighede te help. Ons gesels oor “die fondasie van n suksesvolle SMME.” Spektrum PodcastsVon Johann Els
…
continue reading
In die vyfde van 'n reeks verkiesingsdebatte, fokus ons op Gauteng. Vyf van die provinsie se grootste partye neem deel: die ANC, die EFF, Action SA, die DA, en die Vryheidsfront Plus.Von RSG
…
continue reading
Ons volgende inspirasie vir die middag kom deur Ps Japie Venter van Doxa Deo Moot oor sy tema: “Gemaak om te pas” uit MATTHÉÜS 6:33 AFR53 "Maar soek eers die koninkryk van God en sy geregtigheid, en al hierdie dinge sal vir julle bygevoeg word." Spektrum PodcastsVon Johann Els
…
continue reading
Dr Gustav Gous deel ook met ons vanmiddag verder oor sy reeks “My storie, God se storie, jou storie” en sy tema vandag: “Luister na ander se stories.” Spektrum PodcastsVon Johann Els
…
continue reading
Johann Els gesels vanmiddag met Izelle Loots oor haar tema by die Radiokansel Vrouekamp aan die begin van Mei. Sy praat oor haar tema: “In my gebrokenheid, vind ek my skuiling by die Allerhoogste.” Spektrum PodcastsVon Johann Els
…
continue reading
Ons skop die program af met ‘n oordenking wat tematies elke week God en finansies dek, aangebied deur Wynand du Preez. Sy tema vir vandag – “Vinnige rykdom verdwyn gou” uit Spreuke 13 Spektrum PodcastsVon Johann Els
…
continue reading
Daar is meer as 2 000 onopgeëisde lyke in die staat se lykshuise. Strafregtelike klagte is teen die burgemeester van die Matjhabeng-munisipaliteit, Thanduxolo Khalipha, aanhangig gemaak. 'n Suid-Afrikaner vertel van haar ervaring op 'n vliegtuig op pad Tel Aviv toe, terwyl Israel se weermag missiele moes afweer. Ons fokus op die rol van die media n…
…
continue reading
Die ANC verloor sy handelsmerksaak teen die uMkhonto we Sizwe-party. Miljarde rand word benodig om vakante poste vir dokters te vul. Suid-Afrika sak vyf plekke terug op die Wêreldenergie Trilemma-verslag. 'n Vergadering word gehou om planne te beraam om die droogte in Afrika te mitigeer. Ons fokus op die stand van basiese onderwys ná 30 jaar van de…
…
continue reading
'n Gebrek aan hulpbronne word vir die skietdood van 'n polisiebeampte op die Kaapse vlakte blameer. Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens waarsku nie-regeringorganisasies om nie deur terreurgroepe misbruik te word nie. Brittanje hernu sy terreurwaarskuwing aan toeriste oor Suid-Afrika.Von RSG
…
continue reading
1
Warum Tanzen gut für Gehirn und Gesundheit ist
16:29
16:29
Später Spielen
Später Spielen
Listen
Gefällt mir
Geliked
16:29
Egal ob im Club, bei der Familienfeier oder im Sportkurs: Wer ab und zu das Tanzbein schwingt, tut Körper und Geist etwas richtig Gutes. Denn Studien zeigen, wie gesund Tanzen wirklich ist. (00:00:36) Begrüßung (00:01:15) Tanz die Autorin Daniela Mocker selbst? (00:02:07) Was macht das Max-Planck-Institut für empirische Ästhetik? (00:02:40) Woran f…
…
continue reading
Lewensafrigter, sportsielkundige, outeur en motiveringspreker, Jannie Putter is aan die beurt met sy tema: "Luister na Sy stem.” Spektrum PodcastsVon Johann Els
…
continue reading
HJ Cronjé is aan die beurt. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “My dooie dogtertjie” uit Matt 9:25 NLV Spektrum Podcasts…
…
continue reading
1
Julita Kok oor Kim Walker Smith
12:55
12:55
Später Spielen
Später Spielen
Listen
Gefällt mir
Geliked
12:55
Dan gesels ons met Julita Kok van Itickets oor die komende Kim Walker Smith toer na SA in Junie, en hoe Radiokansel ook daarby betrokke is as mediavennoot. Spektrum PodcastsVon Johann Els
…
continue reading
Ons begin vandag met ‘n inspirerende boodskap deur Past Mark Taljaard van CRC Paarl oor sy tema: Sondebelydenis Spektrum PodcastsVon Johann Els
…
continue reading
Gesprekke aan die gang om die werksverliese by die Poskantoor te beperk. Kubaanse dokters wat in Suid-Afrika werk, is weer onder die vergrootglas. Reaksie op die groot aantal sake van geslagsgebaseerde geweld wat van die hofrol verwyder is.Von RSG
…
continue reading
1
Ps Ashley Bell about "Let Us Pray 2024"
10:31
10:31
Später Spielen
Später Spielen
Listen
Gefällt mir
Geliked
10:31
Let Us Pray 2024 aims to attract 10 000 South Africans to pray into the upcoming elections in Johannesburg on the 1st May 2024. Martin Smith, an internationally acclaimed worship leader will be leading worship at the event. We will be speaking to local pastor Ash Bell from New Covenant Church Bryanston about this event and the heart behind it. Spek…
…
continue reading
Ons skop die program af met ‘n gesprek met Dr Carin Strydom. Sy kom vanuit korporatiewe bankwese maar is al 18 jaar lank entrepreneur en het ‘n passie om klein besighede te help. Ons gesels oor “Wil jy jou SMME laat blom?” Spektrum PodcastsVon Johann Els
…
continue reading
Suzanne Paxton lei Spektrum se verkiesingsdebat in Mangaung in die Vrystaat. Die deelnemers is Logan Kruger van die ANC, Roy Jankiehlsohn van die DA, Heloise Denner van die Vryheidsfront Plus en Thomas Macingwane van die EFF.Von RSG
…
continue reading
Ons volgende inspirasie vir die middag kom deur Ps Japie Venter van Doxa Deo Moot oor sy tema: “’n rustige lewe” uit 1 Tessalonisense 4:11 DB "Leef op so ’n manier dat ander mense vir julle respek sal hê. Leef rustig en sorg self vir julle gesin. Verdien julle geld deur self daarvoor te werk. Ek het hierdie dinge vir julle gesê toe ek by julle was.…
…
continue reading
Dr Gustav Gous deel ook met ons vanmiddag verder oor sy reeks “My storie, God se storie, jou storie” en sy tema vandag: “Jou storie lyn kruis met God se storie” Spektrum PodcastsVon Johann Els
…
continue reading
1
Radiokansel Vrouekamp: Yolande Loots
11:23
11:23
Später Spielen
Später Spielen
Listen
Gefällt mir
Geliked
11:23
Johann Els gesels met Yolande Loots oor haar temas by die Radiokansel Vrouekamp. Die een is “Kaput” en die ander een is “Die Brief”. Want as daar iemand is wat presies weet hoekom en hoe “op” ons vrouens kan raak, dan is dit Yolande 😉 Spektrum PodcastsVon Johann Els
…
continue reading
Ons skop die program af met ‘n oordenking wat tematies elke week God en finansies dek, aangebied deur Wynand du Preez. Sy tema vir vandag – “Waarskuwing teen luiheid” uit Spreuke 20:4 Spektrum PodcastsVon Johann Els
…
continue reading
Kommer oor 'n moontlike kernaanval deur Israel op Iran se kernfasiliteite. 'n Ekonoom verduidelik watter impak die spanning in die Midde Ooste op Suid-Afrika se ekonomie het. Die voormalige Openbare Beskermer in die hof oor die R10 miljoen wat sy nie kry nie weens wangedrag en onbevoegdheid.Von RSG
…
continue reading
Nóg 'n skerp styging in die brandstofprys voorspel. Die minister van hoër onderwys, Blade Nzimande, verdedig sy besluit om die NSFAS se raad te ontbind. G7-lidlande veroordeel Iran se aanval op Israel. Die parlement stel voor dat leefstyloudits op parlementariërs gedoen moet word.Von RSG
…
continue reading
Nog is het einde niet van die stryd tussen Jacob Zuma en die OVK oor sy kandidatuur. Noorweë moedig Suid-Afrika aan om 'n bemiddelingsrol in die konflikte in die Midde-Ooste en Oekraïne te speel. Twee van die wêreld se mees ikoniese luukse vaartuie kom in Tafelbaai aan.Von RSG
…
continue reading